Sluit aan as vrywilliger
in die 2024-verkiesing
Suid-Afrika staan op die rand van ‘n afgrond en staar misdaad, werkloosheid, korrupsie, diskriminasie en grondonteiening in die gesig. Te midde van die uitdagings is daar hoop!
Ons was nog nooit nader daaraan om die ANC te verwyder as die komende verkiesing nie. Elke bydrae, hoe klein ook al, maak ‘n groot verskil. Jou hulp is van kardinale belang! Verken al die maniere waarop jy ‘n bydrae kan lewer. Word ‘n VF Plusser en plus jouself by die oplossing.