ADV ANTON
ALBERTS
VF Plus-voorsitter en MPL in Gautengse Wetgewer
ADV ANTON ALBERTS
VF Plus-voorsitter en LPW in Gautengse Wetgewer
Die voorsitter van die VF Plus, adv. Anton Alberts, is ’n ervare politikus en regsgeleerde wat sedert 2007 as raadslid in Johannesburg gedien het en in 2009 ’n parlementslid geword het.
Hy is sedert 2014 die mees senior LP in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid en het die komitee amptelik by verskeie internasionale kongresse verteenwoordig.
Sedert 2019 het adv. Alberts as provinsiale parlementslid (LP) en leier van die party in die Gautengse wetgewer wat hom ervaring op al drie regeringsvlakke sal gee.
Adv. Alberts het die volgende grade verwerf: BA Regte, LL.B, LL.M (Internasionale Reg) (RAU/UJ), en ‘n M.Phil in Toekomsstudies (Stellenbosch). Hy het ook ‘n Kanadese LL.B in 2007 verwerf. Hy voltooi tans sy doktorsgraad in internasionale reg aan die Universiteit van Kaapstad.
JONGSTE NUUS
VF Plus twyfel of alle maatskaplike hulporganisasies in Gauteng weer ten volle befonds is ná Lesufi se ommekeer
Die VF Plus betwyfel dit of alle maatskaplike nieregeringsorganisasies (NRO’s) wie se befondsing voorheen deur die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, besnoei is, weer ten volle
VF Plus het ernstige bedenkinge oor Lesufi se noodknoppie-projek
Die VF Plus het ernstige bedenkinge oor die werkbaarheid van Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, se noodknoppie-projek wat die provinsie kwansuis veiliger moet maak. Lesufi
VF Plus neem standpunt in teen ANC se onteiening sonder vergoeding van outeursreg
Die VF Plus het sterk standpunt in die Gautengse wetgewer ingeneem teen die ANC se pogings om deur middel van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg asook
GALERY



