Aansuiweringsbegroting wys hoe desperaat ANC raak
(Parlementsdebat: 2023-Aansuiweringsbegroting-wetsontwerp (Mediumtermyn- bestedingsraamwerk)) Die ANC se balanseertoertjie om die groeiende gate in Suid-Afrika se nasionale huishouding toe te stop, raak al hoe meer desperaat en irrasioneel. Die volgende voorbeelde in die Mediumtermyn-aansuiweringsbegrotingwetsontwerp laat min twyfel oor die ANC se geskarrel en die krisis waarin die land verkeer: β’ R300 miljoen word toegeken aan die […]
ANC staan koud teenoor krisis van hongersnood en werkloosheid in Suid-Afrika
(Parlementsdebat: Broodnodige verligtingstappe insluitend Ε nul BTW-kosmandjie om die negatiewe impak van verhoogde lewenskoste te versag) Die ANC is besig om uit verskillende monde te praat oor die uitbreiding van Ε kosmandjie wat van BTW uitgesluit is en gee duidelik nie om oor die swaarkry van die land se mense nie. Vandag het adjunkminister David […]
Mediumtermynbegrotingsraamwerk wys finaal ANC het Suid-Afrika tot bankrotskap regeer
Vandag se mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) het onderstreep dat die ANC Suid-Afrika tot bankrotskap regeer het. Staatskuld is Ε wegholtrein, munisipaliteite en staatsondernemings se skuldlas raak onhoudbaar en die staat se salarisrekening is totaal buite beheer weens die druk van vakbonde en Ε opgeblase staatsdiens. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het vandag weereens nie die onvolhoubare […]
Solank ANC regeer sal kragkrisis bly
(Parlementsdebat: Verklaring van elektrisiteitsminister oor die energie-aksieplan en kort- en mediumtermyn-ingrypings om die intensiteit en frekwensie van beurtkrag te beperk) Die naam van Suid-Afrika se kragprobleem is die ANC en die minister van elektrisiteit, dr. Kgosientsho Ramokgopa, is bloot Ε beeldpoetser vir die regering sonder enige werkbare plan om die land uit die krisis te […]
ANC herhaal sy fout met openbare beskermer (OB)
Die aanstelling van Kholeka Gcaleka as nuwe openbare beskermer (OB) wys dat die ANC nie uit sy foute leer nie. Gcaleka is nie Ε geskikte kandidaat vir die uiters belangrike pos nie. Die kantoor van die openbare beskermer is van die allergrootste belang vir die handhawing van Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie. Die OB is in […]
ANC verlig dat Guptas se uitlewering misluk het
Daar is baie in die ANC wat ongetwyfeld Ε sug van verligting geslaak het toe die aansoek om die Guptas aan Suid-Afrika te laat uitlewer misluk het. Ε Hofsaak in Suid-Afrika waarby die Guptas betrokke sou wees, sou ongetwyfeld Ε miernes van korrupsie oopkrap waarby vele ANC-hooggeplaastes betrek sal word. Hierdie mislukte aansoek het daarom […]
ANC gebruik nou water om boere van hul grond af te dryf
Die kwota van 75% swart eienaarskap waarna die staat mik in die toekenning van waterlisensies, is βn deeglik beplande strategie om wit boere van hul plase af te dryf. Dit is niks anders nie as onteiening sonder vergoeding aangesien die regering water nou wil gebruik as βn wapen teen boere se koppe om hul eiendom […]
Debat in parlement: ANC-regering oneerlik oor impak van gryslys-status
(Debat in parlement: Die ekonomiese impak van die Finansiële Aksie-taakmag se besluit om SA op gryslys te plaas en stappe wat nodig is om daarvan af te kom) ’n Regering is veronderstel om wakker te skrik wanneer hy op die Internasionale Finansiële Aksie-taakmag (FATF) se gryslys beland. Dit het nie met die ANC gebeur nie. […]
Rondtrappery oor Eskom-vrywaring wys besluit was ondeurdag
Die terugtrekking van die vrystelling wat aan Eskom verleen is oor die rapportering van wanbesteding, wys duidelik dat die besluit in die eerste plek ondeurdag was en oorhaastig geneem is. Benewens die aanvanklike publisering van die vrystelling verlede Vrydag in die Staatskoerant, was die kommunikasie daaroor deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, uiters swak. […]
Rondtrappery oor Eskom-vrywaring wys besluit was ondeurdag
Die terugtrekking van die vrystelling wat aan Eskom verleen is oor die rapportering van wanbesteding, wys duidelik dat die besluit in die eerste plek ondeurdag was en oorhaastig geneem is. Benewens die aanvanklike publisering van die vrystelling verlede Vrydag in die Staatskoerant, was die kommunikasie daaroor deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, uiters swak. […]