VF Plus dwing noodsaaklike opgraderings af by Standerton-substasie
NΓ‘ volgehoue druk van die VF Plus en die gemeenskap van die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Morgenzon, Standerton) is opgraderings by die BB-kragsubstasie in Standerton begin. Hierdie substasie voorsien krag aan groot dele van Standerton. Dit sluit in noodsaaklike infrastruktuur soos die Kieser-reservoir, die plaaslike hospitaal en brandweerstasie, gastehuise asook verskeie plaaslike sake-ondernemings en wonings. Die skade […]
Kragonderbrekings in Standerton kan suksesvol opgelos word
Ε VF Plus-afvaardiging het vandeesweek met die munisipale bestuur van die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Morgenzon, Standerton) vergader om alternatiewe oplossings te bespreek vir die krisis rondom kragonderbrekings by die BB-substasie. DiΓ© substasie, wat krag voorsien aan wyk 10 in Standerton, se infrastruktuur is in ‘n haglike toestand . Die dringende vergadering met die munisipale bestuurder, mnr. […]
Aanstelling van kontrakteur in Lekwa-munisipaliteit kan voortslepende rioolkrisis beredder
Die VF Plus in die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Morgenzon, Standerton) verwelkom die uiteindelike aanstelling van 'n kontrakteur om aan die Coligny-rioollyn in Standerton werk. Die aanstelling volg op volgehoue druk van die VF Plus om die jarelange rioolkrisis op te los. Daar is R21 miljoen begroot vir die projek om die rioollyn vanaf Colignystraat tot die […]