fbpx
Vryheidsfront Plus

Balju vat sewe van Masilonyana se voertuie

Die balju het op 30 Januarie vanjaar beslag gelê op sewe voertuie van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit (Theunissen, Brandfort, Verkeerdevlei en Winburg) weens uitstaande skuld. Die beslagleggingsbevel volg nadat Masilonyana vir ‘n geruime tyd nie sy skuld aan HL Pelatona-kontrakteurs en die Munisipale Werkers Aftreefonds (MWA) betaal het nie. Hierdie skuld het gesamentlik opgehoop na meer […]

Masilonyana: Drie salarisse vir een munisipale bestuurspos weens ANC-faksionalisme

Drie persone ontvang tans salarisse vir die pos van munisipale bestuurder van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit (Theunissen, Brandfort, Verkeerdevlei en Winburg). Twee van dié persone is voorheen geskors en ontvang tans steeds die volle besoldiging as munisipale bestuurder. Pule Tsikedi is in Junie 2021 deur die vorige munisipale raad geskors weens bewerings van bedrog. Ná sy […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.