fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus waarsku oor onderbesteding op kapitaalprojekte in JB Marks

Die VF Plus het vandag tydens Ε‰ raadsitting van die ANC-beheerde JB Marks-plaaslike munisipaliteit wat Potchefstroom en Ventersdorp bedien, uitgewys dat die munisipaliteit weer die risiko loop om miljoene rand te verloor weens die onderbesteding van kapitaaltoelae wat van die provinsiale regering ontvang word. In die vorige finansiΓ«le jaar moes JB Marks R49 miljoen aan […]

ANC, EFF en PA keur gebrekkige aansuiweringsbegroting vir JB Marks goed

Die ANC, EFF en PA het die aansuiweringsbegroting vir die JB Marks-plaaslike munisipaliteit (Potchefstroom en Ventersdorp) goedgekeur nieteenstaande die geldige besware van die VF Plus. Die besluit oor die begroting is op 28 Februarie 2023 uitgestel ná prosedurele en substantiewe besware deur die VF Plus en het gister (7 Maart) weer voor die raad gedien. […]

Gebrekkige aansuiweringsbegroting van JB Marks uitgestel nΓ‘ druk van die VF Plus

Die gebrekkige aansuiweringsbegroting van die JB Marks-plaaslike munisipaliteit, wat Potchefstroom en Ventersdorp bedien, is weens verskeie gebreke uitgestel ná druk van VF Plus. Die VF Plus het verskeie wesenlike besware geopper teen die aansuiweringsbegroting wat gister (28 Februarie 2023) ter tafel gelê is. Die kruks van die besware was dat gebrekkige en onvolledige inligting verskaf […]

Halfjaarlikse begrotingsverslag van JB Marks bevestig VF Plus se waarskuwings oor aanvaarding van ‘n onbefondsde begroting in 2022

Die VF Plus het tydens die 2022-begrotingsproses van die JB Marks-plaaslike munisipaliteit (Potchefstroom en Ventersdorp), verskeie onreëlmatighede uitgewys en daarop gewys dat die begroting onbefonds sou wees. Die party het ook die spesifieke risiko’s daarvan vir die munisipaliteit uitgewys. Die VF Plus se standpunt is destyds deur Noordwes se provinsiale tesourie beaam. Die munisipaliteit het […]

VF Plus verwerp aanvaarding van onbefondsde ANC-begroting in JB Marks

Die VF Plus het vandag tydens ‘n spesiale raadsvergadering van die JB Marks-plaaslike munisipaliteit kapsie gemaak teen die aanvaarding van ‘n ooglopend onbefondsde begroting vir die nuwe finansiële jaar. Die begroting is boonop aanvaar ná ‘n gebrekkige begrotingsproses wat nie aan die wetlike voorskrifte voldoen het nie. Die VF Plus het reeds by twee geleenthede […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.