Onwettige myners ruk Merafong se rioolsuiweringsaanlegte tot stilstand
Die optrede van onwettige myners het die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) se rioolsuiweringsaanlegte totaal in duie laat stort. Van die aanlegte is al vir meer as ses jaar buite werking weens onwettige myners (zama-zamas) wat toerusting openlik geplunder het. Vier van die vyf aanlegte se riool word na riviere afgevoer. Die VF Plus het […]