fbpx
Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus vra dringende ingryping met beurtkragkrisis wat landbousektor lamlê

Die VF Plus het in ‘n brief aan die minister van landbou, me. Thoko Didiza, gevra vir dringende ingryping met betrekking tot die beurtkragkrisis wat die afgelope drie weke tot groot verliese vir die boeregemeenskap gelei het. Die VF Plus het klagtes, stemboodskappe en video’s ontvang van boere wat van grootskaalse elektrifisering op hul plase […]

VF Plus dring aan op provinsiale ingryping in Parys-waterkrisis

Die VF Plus het ‘n skrywe gerig aan die premier van die Vrystaat, me. Sisi Ntombela, waarin aangedring word op dringende ingryping in die voortslepende waterkrisis in Parys. Parys vorm deel van die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat. Dié krisis het daartoe gelei dat klinieke, hospitale en skole in die gebied reeds vir drie weke […]

Onder ‘n ANC-regering is daar nie lig aan die einde van die stygende lewensonkoste-tonnel (Debat in parlement: Oplossings om stygende lewensonkoste aan te spreek)

Die oplossing vir die stygende lewenskoste is eenvoudig: Op die kort termyn moet die ANC van sy striemende beleidsrigtings afsien en werklik Suid-Afrikaners se belange eerste stel. Op die lang termyn moet van die ANC in geheel ontslae geraak word en vervang word met ‘n regering wat Suid-Afrikaners eerste stel. Daar is verskeie faktore wat […]

ANC faal kinders met Kinderwysigingswetsontwerp

Die Kinderwysigingswetsontwerp moes tot die voordeel van kinders in die land gewees het; vir die mees kwesbares wat nie vir hulself kan praat nie. In stede daarvan het dit ontaard in ‘n woordestryd in die komitee tussen die ANC en die opposisie. 'n Stryd wat net die kinders gaan benadeel. Daar word op gevaarlike terrein […]

Vrouemaand: Tyd het aangebreek vir vroue om lot in eie hande te neem

Nog 'n Vrouemaand het gekom en gegaan. Nog 'n jaar het verloop sedert die parlement en pres. Cyril Ramaphosa beloftes gemaak het om geslagsgebaseerde geweld en vroue se sosio-ekonomiese regte en bemagtiging aan te spreek. Gister het die president aangekondig dat ‘n tweede geslagsgebaseerde geweldberaad ‘n terugvoersessie sal wees oor wat gewerk het en wat […]

Bek-en-klouseer: Boere gestraf terwyl onsinnige regulasies en misdadigers siekte versprei

Die tweede groot uitbreking van bek-en-klouseer binne vier maande wys dat die regering geen werklike erns het om die siekte te bekamp nie en die verspreiding daarvan selfs met onsinnige regulasies aanhelp. Die verbod van drie weke op die vervoer van beeste wat die minister van landbou, Thoko Didiza, gister deur ‘n mediaverklaring aangekondig het, […]

Jeugdag in Suid-Afrika het ‘n roudiens geword

Jeugdag in Suid-Afrika bied niks om te vier nie en laat val eerder die kollig op die vele uitdagings en probleme wat jong mense in die gesig staar. Vir miljoene sonder enige toekomshoop het dit ’n dag van rou geword. Al wat die ANC-regering jaar na jaar aanbied om die situasie te verbeter, is retoriek […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.