ANC behandel landbousektor soos ongewenste kind
(Debat in parlement: Versterking van die landbou- en pluimveesektor as Ε katalisator vir ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika) Ten spyte van die groot bydrae van die landbousektor tot die Suid-Afrikaanse ekonomie, behandel die ANC-regering diΓ© bedryf soos Ε ongewenste kind. Die landboudepartement se onvermoΓ« om boere by te staan met die nodige entstowwe teen voorkombare siektes, […]
Senekal-poskantoor vir meer as twee weke sonder elektrisiteit
Die poskantoor op Senekal se deure is oop en al vier personeellede is getrou op hul pos, maar bykans geen diens is moontlik nie weens Ε gebrek aan elektrisiteit. Die Nasionale Poskantoor is tans onder sakeredding en sy lopende rekening kan nie gebruik word om voorafbetaalde krag by die Setsoto-plaaslike munisipaliteit aan te koop nie. […]
VF Plus veroordeel misdadigheid gedurende studentebetogings
Die VF Plus veroordeel die misdadige optrede wat die afgelope tyd by verskeie hoΓ«r onderwysinstellings in die land onder die vaandel van sogenaamde vreedsame protesaksie plaasgevind het. Studente is onder meer ongelukkig oor die Nasionale FinansiΓ«le Hulpskema vir Studente (NSFAS), se nuwe aanlynbetalingstelsel, die deregistrasie van studente vanaf die skema weens wanprestasie en Ε oponthoud […]
Gestremdes ‘n gemarginaliseerde groep
Persone met gestremdhede is steeds ‘n van die mees gemarginaliseerde groepe in die land. Hulle het toegang tot basiese dienste en voer daaglikse stryd om swak te verkry. Terwyl Suid-Afrikaanse wetgewing veronderstel word om hierdie groep te ondersteun en te oorkom, word hulle dikwels beperk tot die ekonomiese-, burgerlike- en gemeenskapslewe toe te tree. Artikel […]
Wysigingswetsontwerp op Dierebeskerming om kosmetiese toetse te verbied, afgekeur
Dit is Ε skande dat die parlement se portefeuljekomitee oor landbou die privaatlid-wysigingswetsontwerp op Dierebeskerming om kosmetiese toetse op diere te verbied, afgekeur het. Alhoewel daar sover bekend nie kosmetiese toetse op diere in Suid-Afrika gedoen word nie, sou die institusionalisering hiervan Ε stap in die regte rigting gewees het wat die formele, voorkomende beskerming […]
Parlementsdebat: Net die ANC is verantwoordelik vir Poskantoor se verknorsing
Die agteruitgang en finansiΓ«le verknorsing waarin die Suid-Afrikaanse Poskantoor hom bevind, kan net voor die deur van die ANC-regering gelΓͺ word. Dit is arrogant van die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, om die Poskantoor se krediteure en ander ondernemings daarvoor te verkwalik. Die minister het selfs aangekondig dat die Poskantoor se sogenaamde omkeerstrategie ‘n […]
VF Plus lig internasionale gemeenskap in oor probleme van minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika
Die VF Plus het die afgelope naweek die geleentheid gekry om die internasionale gemeenskap opnuut in te lig oor die uitdagings wat die Afrikaner en ander minderhede in Suid-Afrika ervaar. Die party (Tammy Breedt, VF Plus-LP) het ‘n algemene vergadering van die presidensie van Unpo in Barcelona, Spanje, bygewoon. Die geleentheid is gebruik om te […]
VF Plus dring aan op nasionale ingryping by Golden Gate Nasionale Park
Dele van die Golden Gate Hoogland Nasionale Park in die Vrystaat word tans deur grondbesetters beset wat luidens berigte meer as 1 458 skape en 57 honde aanhou. Dit is uiters kommerwekkend aangesien dit die natuurlewe van die park bedreig. Dele van die park word as 'n weiveld vir die vee van die besetters gebruik. […]
VF Plus dring aan op nasionale ingryping by Golden Gate Nasionale Park
Dele van die Golden Gate Hoogland Nasionale Park in die Vrystaat word tans deur grondbesetters beset wat luidens berigte meer as 1 458 skape en 57 honde aanhou. Dit is uiters kommerwekkend aangesien dit die natuurlewe van die park bedreig. Dele van die park word as 'n weiveld vir die vee van die besetters gebruik. […]
VF Plus vra dringende ingryping met beurtkragkrisis wat landbousektor lamlΓͺ
Die VF Plus het in ‘n brief aan die minister van landbou, me. Thoko Didiza, gevra vir dringende ingryping met betrekking tot die beurtkragkrisis wat die afgelope drie weke tot groot verliese vir die boeregemeenskap gelei het. Die VF Plus het klagtes, stemboodskappe en video’s ontvang van boere wat van grootskaalse elektrifisering op hul plase […]