Kragopwekker by Vaaloewer-watersuiweringsaanleg herstel nΓ‘ druk van die VF Plus
Danksy volgehoue druk van die VF Plus op Randwater om ‘n kragopwekker by die Vaaloewer-watersuiweringsaanleg te herstel en ‘n versoek aan Eskom om beurtkrag vir vier weke by dié aanleg op te skort, is die reservoir wat Vaaloewer bedien, weer vol water. Vaaloewer, wat onder die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit val, se dorpsgebied het aan die begin […]