Oortydbetaling van munisipale werkers lei tot probleme met noodsaaklike dienste in Mogalakwena-munisipaliteit
Dit is onaanvaarbaar dat ‘n krisis met die oortydbetaling van munisipale werkers daartoe lei dat noodsaaklike dienste soos die brandweer, verkeersdienste en die instandhouding van krag- en waterinfrastruktuur nie behoorlik gelewer kan word in die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit nie. Al hierdie dienste is noodsaaklik en die onderbreking daarvan kan die gesondheid en veiligheid van Mokopane se […]