fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus stel ultimatum aan Emalahleni-bestuur weens rioolkrisis

Die VF Plus het ‘n skriftelike ultimatum aan die bestuur van die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit gestel om teen einde September op te tree aangaande die voortslepende rioolkrisis in diΓ© munisipaliteit (Kriel, Ogies, Phola, Emalahleni / Witbank). Indien dit nie gebeur nie, sal die VF Plus ‘n strafregtelike klag indien teen die munisipale bestuurder, mnr. Humphrey Mayisela, […]

Alle rolspelers se betrokkenheid by peperduur projek in Emalahleni moet ondersoek word

Die VF Plus dring daarop aan dat alle rolspelers wat betrokke is by die Ferrobank-watersuiweringsprojek van R54 miljoen in die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit, ondersoek word. Die projek is reeds in Februarie 2014 van stapel gestuur maar is nog nie voltooi nie. Die munisipale raad het intussen besluit om ‘n strafregtelike klag van korrupsie in te dien […]

VF Plus versoek dat bou-aktiwiteite by vleiland ondersoek word

Die VF Plus het in ‘n skrywe aan die burgemeester van die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit (EPM), Conny Nkalitshana en die direkteur vir plaaslike omgewingsake, Nonkululeko Mthombeni, gevra om dringend die bou-aktiwiteite wat 'n skadelike impak op 'n vleiland kan hê, te ondersoek. Die vleiland in Reynoridge in EPM (Kriel, Ogies, Phola, Emalahleni / Witbank) dreineer stadig nadat […]

VF Plus versoek polisie om kabeldiefstal in Emalahleni ‘n prioriteit te maak

Die VF Plus in die Emalahleni-plaaslike munisipaliteit (Kriel, Ogies, Phola, Emalahleni/Witbank) het ‘n versoekskrywe gerig aan die plaaslike stasiebevelvoerder, brig. Moses Bolton, waarin hy versoek word om dringend in te gryp in die toenemende plaaslike probleem van kabeldiefstal. 'n Skriftelike versoek is ook gerig aan die burgemeester, Conny Nkalitshana, om te vra dat voorkomende optrede […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.