fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus verseker hersiene huurooreenkoms van Brakpan-rugbyklub

Die VF Plus het onlangs Ε‰ hernieude huurooreenkoms vir die Brakpan-rugbyklub by die Bosman-stadion in Brakpan help hersien en finaliseer. Die aanvanklike huurkontrak, wat vroeg in 2022 deur die rugbyklub ontvang is, het uitdagings ingehou veral met Ε‰ buitensporige hoΓ« huurtarief vir slegs 637 vierkante meter se stadiongeboue wat die rugbyveld en paviljoen uitsluit. Hierdie […]

ANC/EFF-koalisie in Ekurhuleni stel nie belang in beter dienslewering

Dit is duidelik dat die ANC/EFF-koalisieregering in die Ekurhuleni-metroraad nie daarin belangstel om dienslewering te verbeter nie. Die EFF-speaker van die raad, Nthabiseng Tshivhenga, het die VF Plus se mosie vir die hersiening en wysiging van munisipale amptenare se prestasiebeleid, bloot van die tafel gevee. Die bestaande pretasiebeleid dateer uit 2013 en dit spreek glad […]

Ekurhuleni moet verslag opstel oor moontlike strukturele skade na aardbewing

Die VF Plus is bekommerd oor die stand van openbare infrastruktuur in die Ekurhuleni-metro na die aardbewing van 11 Junie wat 4,4 op die Richterskaal geregistreer het. Die party het daarom Ekurhuleni se stadsbestuurder, dr. Imogen Mashazi, versoek om die departement van stadsbeplanning en infrastruktuur opdrag te gee om Ε‰ verslag hieroor saam te stel […]

VF Plus sal EFF geskiedenisles gee oor oorsprong van standbeelde in Ekurhuleni

Die VF Plus in die Ekhurhuleni-metroraad het gister tydens ‘n raadsvergadering sy stem uitgebring teen die verwydering van die Willem Eduard Bok-borsbeeld wat in die voorportaal van die ou Boksburg-stadsaal staan. Daar is ook ‘n tweede borsbeeld voor die stadsaal. Boksburg is na Willem Eduard Bok vernoem. Die EFF het die mosie ter tafel gelê […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.