fbpx
Vryheidsfront Plus

Lourierpark-besetters word verwyder ná volgehou druk op Mangaung-metro

Die Mangaung-metro het eindelik ná volgehoue druk van die VF Plus en ander rolspelers begin om die onwettige besetters in Lourierpark, suid van Bloemfontein, te laat verwyder. Die Rooimiere het met eerste lig begin om strukture te verwyder. Die metro het op Saterdag 2 Maart ʼn dringende hofbevel teen die besetters verkry, maar het versuim […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.