VF Plus dien klag in by MRK rondom onvoltooide watervoorsieningsprojek
Die VF Plus het ʼn klag by die menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Mopani-distriksmunisipaliteit (MDM) ná sy belofte dat Kampersrus se watervoorsieningsprojek teen Junie voltooi sou wees. Dit het egter deur die mat geval. Daar is in 2010 met ʼn grootmaat-rioolsuiweringsaanleg en watervoorsieningsprojek, die Kampersrus-watervoorsiening- en rioolskema, begin. Sedert 2017 word die projek as 98% […]
VF Plus gekant teen onregmatige aanstelling van hoof finansiële beampte in Maruleng
Die ANC-beheerde raad van die Maruleng-plaaslike munisipaliteit (Hoedspruit) het nieteenstaande teenkanting van die VF Plus en ander voortgegaan om ʼn nuwe hoof finansiële beampte in die munisipaliteit aan te stel. Die VF Plus het beswaar aangeteken teen die aanstelling van mnr. Tlou Herman Sebelebele omdat geen kortlys van kandidate en inligtingstukke vooraf aan die raad […]
Kampersrus: VF Plus se betrokkenheid werp vrugte af
Die inwoners van Kampersrus pluk nou die vrugte van die VF Plus se volgehoue betrokkenheid by dié gemeenskap. Tydens ’n gemeenskapsvergadering op 3 Mei het inwoners ’n geleentheid gehad om diensleweringsprobleme soos watertekorte onder die aandag van die Maruleng-plaaslike munisipaliteit en die Mopani-distriksmunisipaliteit (MDM) te bring. Kampersrus is ʼn klein dorpie buite Hoedspruit wat al […]
Mopani-distriksmunisipaliteit verseker Kampersrus dat watervoorsieningsprojek teen Junie voltooi sal wees
Die Mopani-distriksmunisipaliteit (MDM) se watervoorsieningsprojek vir Kampersrus sal na verwagting teen Junie voltooi wees. Die burgemeester van die Maruleng-plaaslike munisipaliteit, mnr. Tsheko Calais Musolwa, en mnr. Paradise Shilowa, direkteur vir waterdienste by die MDM het inwoners Woensdagaand dié versekering gegee. Die waterkrisis wat dié dorp al etlike jare teister, sal volgens hom teen einde Junie […]
ANC in Maruleng stel omstrede oud-hoof finansiële beampte aan as lid van ouditkomitee
Die VF Plus het gister tydens ‘n spesiale raadsitting sterk kapsie gemaak teen die aanstelling van me. Fikile Mudau, as lid van die Maruleng-plaaslike munisipaliteit (Hoedspruit) se interne finansiële ouditkomitee. Mudau, wat voorheen die hoof finansiële beampte van die Polokwane-plaaslike munisipaliteit was, is in 2016 met ‘n goue handdruk by dié munisipaliteit weg nadat dissiplinêre […]
VF Plus stem teen verhoging vir raadslede in Maruleng-munisipaliteit
Die VF Plus het vandag tydens ‘n spesiale raadsitting van die Maruleng-plaaslike munisipaliteit (Hoedspruit) teen ‘n verhoging vir raadslede gestem. Die VF Plus was die enigste party wat teen die verhoging gestem het. Die raad het ’n verhoging van 3% terugwerkend vanaf Julie 2021 goedgekeur. Dié verhoging jaag die 27 raadslede van Maruleng se jaarlikse […]