fbpx
Vryheidsfront Plus

Emfuleni betaal meer as R800 000 per maand aan oortyd terwyl 36 vullisverwyderingsvoertuie staan

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) het nie geld om sy stukkende vullisverwyderingsvragmotors te herstel nie, maar wel R15,1 miljoen vir die salarisse van 19 senior navorsers en ondersteuningspersoneel vir ANC-politici en meer as R800 000 vir oortydbetaling aan werkers van die vullisverwyderingsdepartement. Die oortydbetaling is vir munisipale werkers wat noodgedwonge naweke […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.