Parlementsdebat: Weinig sprake van ʼn blink toekoms vir kinders onder die ANC
Daar is weinig sprake van ʼn blink toekoms of voldoende gesondheidsorg vir kinders onder ʼn ANC-regering waar werkloosheid hoogty vier en gesondheidsdienste verval. Die belangrikste aspekte van menslike ontwikkeling is onderwys, gesondheid en hulpbronne om te ontwikkel. Die ANC het klaaglik hiermee misluk. Dit is direk te wyte aan ANC-beleid wat die toekoms van jong […]
Staatshospitale bestee R685 miljoen aan diesel vir kragopwekkers; nie regte tyd vir NGV nie
Die VF Plus is geskok om te verneem dat die land se staatshospitale gedurende die tydperk 1 April 2022 tot 28 Februarie 2023 ‘n bedrag van R685 miljoen bestee het aan diesel om die ligte aan die brand te hou. Dit blyk uit ‘n geskrewe vraag van die VF Plus aan die minister van gesondheid, […]
NGV-wetsontwerp: Opposisiepartye kry uitstel vir regsmenings nadat VF Plus regskrywes aan parlement rig
Die VF Plus het die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid oorreed om meer tyd aan opposisiepartye te gun om hul eie regsmenings oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)-wetsontwerp in te win. Nadat die komitee verlede week aangedui het dat hy nie bereid is om partye bykomende tyd te gun vir regsmenings nie, het die VF Plus […]

VF Plus en ander opposisiepartye stap uit gesondheidsportefeuljekomitee oor NGV-wetsontwerp
Die VF Plus en ander opposisiepartye het vanoggend uit ‘n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid gestap weens ontevredenheid oor die nasionale gesondheidsversekering (NGV). Daar is ontevredenheid oor die feit dat politieke partye in die komitee nie genoeg tyd gegun word om hul eie onderskeie regsmenings rakende die NGV-wetsontwerp te kry nie. Regsmenings van […]

VF Plus maan regering om op te tree teen stakers wat hospitale ontwrig
Die landwye staking van gesondheidspersoneel is besig om ‘n ernstige krisis te veroorsaak met 49 instellings waar gesondheidsorg byna heeltemal tot stilstand gekom het. Die VF Plus het die minister van gesondheid, Joe Phaahla, vandag in ‘n skrywe versoek om dringend op te tree teen stakende vakbondlede wat besig is om staats- en provinsiale hospitale […]

Suid-Afrikaners moet insette kan lewer oor internasionale gesondheidsverdrag
Suid-Afrikaners moet die geleentheid kry om insette te lewer oor ‘n internasionale gesondheidsverdrag oor pandemievoorkoming en paraatheid deur lidlande van die Wêreld-gesondheidsorganisasie (WGO). Die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid het gister in Kaapstad met ‘n afvaardiging van die Europese parlement vergader oor die wenslikheid van só ‘n verdrag. Die VF Plus het reeds in Mei 2022 […]