Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking

Die VF Plus het vandag ʼn wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op selfbeskikking. Hierdie versoek is gegrond op die internasionale reg sowel as die Suid-Afrikaanse Grondwet om gestalte te gee aan die mense van dié gebied se unieke karakter met eiesoortige kulturele-, […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.