Matlosana hervat straat-herstelprojek in Klerksdorp nΓ‘ VF Plus-druk
Die Matlosana-plaaslike munisipaliteit het ‘n straat-herstelprojek in Klerksdorp hervat ná volgehoue druk van die VF Plus in die munisipale raad. Die projek is hervat nadat die VF Plus kapsie gemaak het in die raad se infrastruktuurkomitee, teen die klaarblyklike opskorting van die projek. Die projek het reeds in 2022 begin maar is in Desember opgeskort […]