Halfhartige polisie-optrede – Plundering van vragmotor op N12 buite Hopetown kon gekeer word
Laat Woensdagmiddag is ‘n vragmotor wat vrugtesap van die Kaap na Gauteng vervoer het, na ‘n ligte ongeluk geplunder. Die vrag was grootliks onbeskadig en polisiebeamptes het bloot toegekyk hoe palette oopgebreek en verwyder word. VF Plus-raadslid Paul van Niekerk het die toneel kort na die ongeluk besoek. Die vragmotor is skrams van agter getref […]