Verval in Seepunt en aangrensende kusgebiede moet gestuit word
Die VF Plus bekommerd oor die verval in Kaapstad se voorstede. Seepunt en die Atlantiese-kusgebied gaan vinnig agteruit en onmiddellike en beslissende stappe is nodig om die veiligheid van inwoners en toeriste te verbeter en om die verval stop te sit. Terwyl toeriste en besoekers verstom staan voor Kaapstad se natuurlike skoonheid, is daar 'n […]
Haweloses in Kaapstad vereis dringende aandag
Die groeiende voorkoms van haweloses in die Kaapse middestad en die uitwerking daarvan op sake en toerisme is kommerwekkend en vereis dringende aandag. Die probleem en die oplossings daarvoor is kompleks, maar die VF Plus stel nogtans voor dat buitengewone aandag gegee word aan maatskaplike ontwikkeling en vroeë kinderontwikkeling. Dit moet veral gedoen word in […]