fbpx
Vryheidsfront Plus

Tshwane se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) moet lewendige dokument wees om inwoners se behoeftes aan te spreek

Die VF Plus het gister tydens ‘n spesiale raadsitting van die Tshwane-metroraad die tertafellegging van die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) verwelkom. Die party het terselfdertyd gewaarsku dat die dokument en die dienslewering- en begrotings-implementeringsplan (DBIP) lewendige dokumente moet wees wat die metro se alledaagse aktiwiteite moet rig om die voorgestelde doelwitte te bereik. Indien die dokumente […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.