fbpx
Vryheidsfront Plus

Bejaardes behou hul wonings na volgehoue druk van VF Plus

Die VF Plus is saam met die inwoners van die Fraai Uitsig-munisipale woonstelle in Ashton en die Le Roux-woonstelle in Montagu verheug oor die besluit om nie die huur vir dié laekostebehuising te verhoog nie. Die party is oorval deur klagtes van inwoners oor die beplande verhoogde huur en het druk uitgeoefen op die Langeberg-plaaslike […]

Breedevallei-munisipaliteit se eiendomswaardasies buitensporig in huidige ekonomiese klimaat

Die VF Plus in die Breedevallei-plaaslike munisipaliteit (De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier, Worcester) het verskeie klagtes ontvang vanaf inwoners wat ontevrede is met hul nuwe eiendomswaardasies en die inkonsekwentheid daarvan soos aangedui op die munisipaliteit se eiendomswaardasierol. Sommige inwoners se eiendomswaardasies is met tot 46% verhoog al is daar geen verbeterings of veranderings aan die eiendom […]

Langeberg-plaaslike munisipaliteit ontneem weerloses van behuising

Die VF Plus is oorval met klagtes van bejaarde inwoners van die Fraai Uitsig-munisipale woonstelle in Ashton en die Le Roux-woonstelle in Montagu nadat die huur verhoog is by dié laekoste-behuisingskomplekse. Die inwoners ontvang meestal net SASSA-toelaes as maandelikse inkomste en die woonstelle het nou vir hulle onbekostigbaar geraak. Die Langeberg-plaaslike munisipaliteit (Ashton, Bonnievale, McGregor, […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.