VF Plus in Sasolburg fasiliteer optrede vir veiliger substasies
Na aanhoudende plundering van substasies in Sasolburg, het die VF Plus daarin geslaag om samewerking tussen ʼn privaat sekuriteitsmaatskappy en die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit te fasiliteer om iets aan die situasie te doen. Sasolburgers het dié jaar gereeld deurgeloop onder onverwagte kragonderbrekings weens kabeldiefstal- en -vandalisme. Die VF Plus het ʼn gemeenskapsvergadering met inwoners, besigheidseienaars en […]
Stakende werkers van Metsimaholo ʼn jaar sonder persoonlike beskermende toerusting
Werkers van die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit staak reeds vanaf 24 Mei 2023 omdat hulle ʼn jaar lank reeds sonder persoonlike beskermende toerusting moet werk. Die staking het dienslewering in die munisipaliteit tot stilstand gedwing. Vullis is die afgelope twee weke nie verwyder nie en herstelwerk word nie gedoen nie. Die effek van hierdie staking kan lei […]