Samewerking tussen owerhede en inwoners kan onwettige vullisstorting in Tshwane-metro beperk
Daar is 'n groot toename in die onwettige storting van vullis in die landelike gedeelte van die Wes-Moot-gebied in die Tshwane-metro. Vanweë ‘n tekort aan vullisterreine en sommige instansies en inwoners se onwilligheid om na die naaste stortingsterrein te gaan, word vullis onwettig gestort op persele langs paaie. Die polisie en die Tshwane-metropolisie (TMPD) se […]
Owerhede en inwoners span saam om misdaad in Tshwane-metro te bekamp
Misdaadbekamping in die Tshwane-metro is een van die prioriteite van die koalisieregering en daarom is samewerking tussen owerhede en die gemeenskap noodsaaklik om sukses te bereik. VF Plus-raadslede, lede van die Sektor 4-gemeenskapspolisiëringsforum, die polisie, metropolisie en inwoners het onlangs saamgespan en ‘n suksesvolle padversperringsoperasie gehou as deel van ‘n veiligheidsbewusmakingsaksie in die Kameeldrift- en […]
VF Plus-jeug in Gauteng verwelkom postume Orde van Mendi-toekenning aan Roydon Olckers
Die VF Plus-jeug in Gauteng verwelkom die postume toekenning van die presidensiële Orde van Mendi aan Roydon Olckers. Roydon, met sy dood ‘n graad 12-leerder aan die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, het met die brugtragedie in 2019 by die skool, twee mede-leerders van ‘n gewisse dood gered. Op dié dag op 1 Februarie het Roydon […]
VF Plus-jeug in Gauteng bring op Jeugdag hulde aan Roydon Olckers van HoΓ«rskool Driehoek wat tragies gesterf het
Die VF Plus-jeug in Gauteng het gister op Jeugdag hulde gebring aan Roydon Olckers wat op 1 Februarie 2019 tragies gesterf het nadat ‘n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineen gestort het. Roydon het twee mede-leerlinge onder die vallende loopbrug uitgestamp, maar in die proses met sy eie lewe geboet. VF Plus-jeuglede het […]