Ehlanzeni in moeilikheid weens tekort aan vaardige werknemers
Skokkende syfers oor departementele amptenare se kwalifikasies en vaardighede in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit wys dat bitter min amptenare voldoen aan die minimum vereistes vir hul poste. Die syfers is verlede week bekend gemaak nadat ‘n onlangse onafhanklike studie, Work Study and Skills Audit, gedoen is op personeel van dié munisipaliteit (Mbombela, Nkomazi, Bosbokrand, Thaba Chweu). In […]
Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit moet toesien dat alle strukture bo 50-jaar-vloedlyn gebou word
Die VF Plus dring daarop aan dat die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit (Mbombela, Nkomazi, Bosbokrand, Thaba Chweu) die wetgewing toepas wat inwoners verbied om permanente strukture binne die 50-jaar-vloedlyn te bou. Verskeie groot riviere het al in die verlede hul walle tydens die reënseisoen oorstroom en groot skade aan plaaslike gemeenskappe aangerig. Met die afgelope twee weke se […]
VF Plus verwelkom Ehlanzeni se ingryping by Thaba Chweu-krisis
Die VF Plus verwelkom die ingryping van die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit (EDM) by die voortslepende waterkrisis in die Thaba Chweu-plaaslike munisipaliteit (Graskop, Lydenburg, Mashishing, Pilgrim's Rest, Sabie). Amptenare van verskeie departemente van Ehlanzeni gaan vir drie maande na die Thaba Chweu-munisipaliteit gestuur word in 'n toesighoudende rol. Daar is ook R4.9 miljoen begroot om die sukkelende munisipaliteit […]
VF Plus bekommerd oor toename in protesaksies in Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit en effek daarvan op toerisme
Voortslepende betogings in die dorpie Marite in die Bosbokrand-plaaslike munisipaliteit (Acornhoek, Bosbokrand, Cottondale, Hluvukani, Kampersrus, Marite, Mkhuhlu, Paul Kruger-hek) het 'n verwoestende uitwerking op plaaslike toerisme. Die mense betoog oor swak dienslewering wat verband hou met gebrekkige watervoorsiening en riolering Die R40-pad op pad na die Nasionale Krugerwildtuin en ander groot toerisme-aantreklikhede soos Sabi-Sabi, is […]