fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus steun Tshwane-metro se aansoek om Eskom-skuldverligting

Die VF Plus steun die veelparty-koalisieregering in die Tshwane-metro se aansoek aan die nasionale tesourie om skuldverligting vir Eskom-skuld te verkry. Die party steun ook die voorwaardes wat die koalisieregering gestel het om die metro se finansiΓ«le belange te beskerm. Die metro se aansoek om Eskom-skuldverligting vind plaas op grond van die finansiΓ«le hulpskema wat […]

ANC- en EFF-raadslede in Tshwane besig met politieke sabotasie

Dit is onaanvaarbaar dat ANC- en EFF-raadslede die Tshwane-metroraad se nutsdienste-komitee belas met oorsig oor elektrisiteit, water en sanitasie se vergaderings nie bywoon nie. Die werksaamhede van diΓ© belangrike komitee word op hierdie wyse ontwrig weens Ε‰ gebrek aan Ε‰ kworum en dit kan as niks anders as politieke sabotasie bestempel word nie. Artikel 79-portefeuljekomitees […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.