fbpx
Vryheidsfront Plus

Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit sloer met toepassing van bywette oor kleuterveiligheid

Die VF Plus in die Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit het gister tydens ʼn raadsvergadering daarop aangedring dat bywette oor die regulering van kleuterskole en dagsorgsentrums wat reeds in Oktober 2022 opgestel is, dringend voor die raad moet dien vir goedkeuring en promulgering. Met dié dat 46% van baba- en kleutersorggeriewe in die gebied volgens die munisipaliteit se […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.