Verouderde waterstelsel en swak bestuur laat Heidelberg (Gauteng) sonder water
Inwoners van Heidelberg in die Lesedi-plaaslike munisipaliteit sal waarskynlik vir die volgende twee dae nog sonder water wees nadat die dorp reeds vanaf Sondag sukkel met gebarste waterpype en ‘n lae drukstelsel. Inwoners verduur onnodig ongerief omdat die stadsraad oor ‘n lang tydperk nie instandhoudingswerk gedoen het nie. Die middedorp en industriële gebied is die […]
VF Plus verwelkom vinnige inhegtenisnemings ná plaasmoord
Die vinnige optrede van ‘n oplettende amptenaar by ‘n weegbrug naby Heidelberg, Gauteng, wat persone gesien het wat verdag optree, het waarskynlik bygedra tot die inhegtenisneming van twee mans wat betrokke was by die moord van ‘n plaasboer in die omgewing. Dit was nadat ‘n bejaarde man Woensdagoggend (gister) vroeg in sy huis in Houtpoort […]
Swak besluite van Lesedi-burgemeester verlam Heidelberg
Die burgemeester van die Lesedi-plaaslike munisipaliteit (Devon, Heidelberg, Nigel, Vischkuil), Lerato Maloka, se onvermoë om die stad te bestuur, het vandeesweek gelei tot miljoene rande se skade en ‘n dorp wat dae lank deur onluste lamgelê is. Die weg is nou ook gebaan vir voortgesette nie-betaling nadat Maloka onder die druk van oproerige nie-betalers geswig […]
Lesedi-gemeenskap skop teen oopgroef-steenkoolmyn
Die VF Plus steun die Lesedi-gemeenskap (Devon, Heidelberg, Nigel, Vischkuil) in hul teenkanting vir die oprig van ‘n oopgroef-steenkoolmyn en ‘n watersuiweringsaanleg op die plaas Bloemdal buite Springs. Die myn, wat oor ‘n oppervlak van meer as 11 000 hektaar sal strek, bedreig die omliggende natuurlewe en mynwater kan ondergrondse water besoedel en ongeskik maak […]
Lesedi-munisipaliteit (Heidelberg) gaan vandeesweek probeer om hul begroting aan te bied
Die Lesedi-stadsraad (Devon, Heidelberg, Nigel, Vischkuil) gaan vandeesweek ‘n hernude poging aanwend om sy begroting vir die volgende finansiële jaar goed gekeur te kry. ‘n Beplande begrotingsvergadering is verlede week gekanselleer omdat raadslede nie vroegtydig in kennis gestel is dat ‘n waarnemende burgemeester die vergadering sou bywoon nie. Die burgemeester van Lesedi, Lerato Maloka, is […]
VF Plus verwelkom Zuma se ondersoek na Lesedi- (Heidelberg) munisipaliteit
Die VF Plus is verheug dat die president uiteindelik nou besluit het om Lesedi-munisipaliteit te ondersoek, sê Mari Boshoff, VF Plus-raadslid in die Lesedi-munisipaliteit (Heidelberg). “Die VF Plus en opposisiepartye het herhaaldelik by die Gautengse wetgewer gekla en daarop aangedring dat die Lesedi-raad vir ongerymdhede ondersoek word. “Die ondersoek sal fokus op Lesedi as diensverskaffer […]