fbpx
Vryheidsfront Plus

Mangaung se makro-organogram net oëverblindery

Die voorgestelde makro-organogram wat gister aan die Mangaung-metroraad voorgelê is vir goedkeuring, is niks anders as oëverblindery nie. Die organogram stel verskeie wysigings aan die personeelstruktuur in die onderskeie afdelings van die munisipaliteit voor. Hoewel daar enkele sinvolle aanpassings aan die organogram is, het die ANC-beheerde metro grootliks die geleentheid gemis om daadwerklike veranderinge aan […]

ANC gaan voort met wanbesteding van sinkende Mangaung-metro se geld

Die ANC-kaders aan stuur van die Mangaung-metroraad bestee die sinkende metro se fondse op alles behalwe wat nodig is. Dit blyk duidelik uit die kwartaallikse tendertoekenningsverslag wat vandag voor die raad gedien het. Die uitvoerende burgemeester, Mxolisi Siyonzana, het in Augustus vanjaar ‘n sogenaamde bewusmakingsprogram oor geslagsgegronde geweld gehou waarop meer as R300 000 bestee […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.