VF Plus bekommerd oor waterowerhede se onvermoΓ« om water in Limpopo te voorsien
Daar wag groot probleme in Limpopo indien die waterprobleme van verlede jaar nie werklik reggestel word nie. Die VF Plus sal daarom uit sy pad gaan om druk te plaas op owerhede om skoon en drinkbare water aan die provinsie se inwoners te voorsien. Die VF Plus se optrede het reeds daartoe gelei dat die […]
VF Plus dien klag in by Groen Skerpioene oor voortslepende water- en rioolprobleme in Limpopo
Die VF Plus het die Groen Skerpioene versoek om dringend in te gryp rondom die voortslepende water- en rioolprobleme in Limpopo se munisipaliteite. Verskeie gebiede in Limpopo gaan gebuk onder omgewingswanbestuur en verwaarlosing deur munisipaliteite in die provinsie. Die volgende areas kort dringende ingryping: Waterprobleme: Phalaborwa, Kampersrus, Burgersfort, Steelpoort, Polokwane, Musina, Louis Trichardt, Mokopane, Mookgophong, […]
Ba-Phalaborwa: VF Plus dien strafregtelike klag in
Die VF Plus het βn strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die Ba-Phalaborwa-plaaslike munisipaliteit (Phalaborwa) se waarnemende munisipale bestuurder, dr. Kgoshi Lucas Pilusa en me. Miriam Malatji, die uitvoerende burgemeester, nadat sommige inwoners van Phalaborwa vir sowat drie weke sonder water en krag gelaat is. Die klag is ingedien by die Ba-Phalaborwa polisiestasie en spruit voort […]
Potgietersrus-waterkrisis: VF Plus nader MRK
Die VF Plus het vandag Ε klag by die menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Potgietersrus) rondom die ernstige waterkrisis wat inwoners beleef. Inwoners van strate soos Van Heerden-, De Klerk- en Retief gaan vir afgelope drie weke al gebuk onder watertekorte. Die ANC-beheerde munisipaliteit se oΓ«nskynlike onvermoΓ«, gebrek aan hulpbronne, finansies en politieke […]
Mopani-distrik: VF Plus se ingryping by R529-pad werp vrugte af
Die VF Plus se druk op Limpopo se padagentskap (RAL) met die swak instandhouding van die R529-pad wat aansluit by die R36-pad na Gravelotte, werp nou vrugte af. Die party het ingegryp na vele klagtes van gemeenskappe in die Mopani-distrik (Tzaneen, Phalaborwa, Gravelotte, Letsitele) dat die RAL laslappie-brouwerk aan die R529-pad doen en strepe op […]
Letaba-hospitaal: Tekort aan belangrike mediese toerusting laat pasiΓ«nt twee maande wag op operasie
βn PasiΓ«nt by die Letaba-hospitaal wag al twee maande om βn operasie te ondergaan omdat die hospitaal in die Tzaneen-plaaslike munisipaliteit se C-arm X-straalmasjien buite werking is. Die VF Plus het gister βn beroep gedoen op Limpopo se LUR vir gesondheid, dr. Phophi Ramathuba, om toe te sien dat Ε C-arm X-straalmasjien dringend aangekoop word […]
Verwaarloosde gemeenskappe van Roedtan en Thusang moet dringend gehelp word
Die verwaarloosde gemeenskappe van Roedtan en Thusang wat erge diensleweringsprobleme ervaar, moet dringend gehelp word. Die VF Plus het βn skrywe hieroor gerig aan Limpopo se LUR vir samewerkende regering, mnr. Basikopo Makamu en die munisipale bestuurder van die Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit (Naboomspruit, Roedtan, Nylstroom, Alma, Vaalwater), mnr. Ben Thobela. Hierdie gemeenskappe gaan gebuk onder ernstige […]
Swak dienslewering laat vrae oor nuwe burgemeester vir Makhado
Die VF Plus in Limpopo is teleurgesteld met die aanstelling van me. Dorcas Mboyi as nuwe burgemeester van die Makhado-plaaslike munisipaliteit (Louis Trichardt) weens haar swak diensrekord. Die nasionale kantoor van die ANC het verlede Vrydag (3 November) ‘n finale besluit geneem oor watter van sy burgemeesters vervang gaan word aangesien die ANC sedert die […]
VF Plus eis dringende antwoorde rondom voortslepende waterkrisis in Ba-Phalaborwa
Die VF Plus eis nou dringend antwoorde aangaande die voortslepende waterkrisis in die Mopani-distriksmunisipaliteit wat Phalaborwa en Gravelotte bedien. Die party het Ε skrywe hieroor gerig aan die waarnemende munisipale bestuurder van die distriksmunisipaliteit, dr. Kgoshi Lucas Pilusa, asook aan die burgemeester van die Ba-Phalaborwa-plaaslike munisipaliteit, me. Mirriam Malatjie. Dit volg nadat inwoners weer βn […]
Planne vir herstel van R36-pad moet herevalueer word
Die VF Plus het verskeie klagtes ontvang van motoriste in die Mopani-distrik (Tzaneen, Phalaborwa, Gravelotte, Letsitele) oor die toestand van die R36-pad na Gravelotte. Mense is ontevrede oor die onbehoorlike metodes wat gebruik word om die kwaliteit van die padoppervlak te verbeter en dit blyk dat slaggate net oppervlakkig gevul word. Inwoners het selfs videoβs […]