fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus eis ernstige optrede teen taxi-bestuurders wat verkeersvoertuie aan die brand steek

Die VF Plus dring aan op dringende ingryping en optrede teen diegene wat vanoggend in Evander twee munisipale verkeersvoertuie aan die brand gesteek het in protes oor verkeersboetes. Hierdie onwettige optrede kom neer op die ekonomiese sabotasie van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt). Verkeer op ‘n besige […]

Govan Mbeki se vullisverwyderingsvoertuie herstel ná druk van VF Plus en gemeenskap

Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) se munisipale bestuurder, Elliot Maseko, het gehoor gegee aan die VF Plus en die gemeenskap se druk om vullisverwyderingsvoertuie wat buite werking was, te herstel. Die kwessie is op 26 Januarie tydens 'n raadsvergadering bespreek waarna Maseko beloof het om die vullisverwyderingsprobleme […]

Munisipale bestuurder van Govan Mbeki beloof herstel van vullisverwyderingsvoertuie ná druk van VF Plus

Ná druk van die VF Plus het die munisipale bestuurder van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM), Elliot Maseko, belowe dat daar teen die einde van Februarie weer 15 werkende vullisverwyderingsvoertuie beskikbaar sal wees vir gereelde vullisverwydering. Tans is slegs vier uit die beskikbare 20 vullisverwyderingsvoertuie in ‘n werkende toestand vir ‘n munisipaliteit wat agt dorpe […]

Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit sny Evander se krag onwettig af

Die VF Plus het die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) versoek om die onwettige afsny van Evander-inwoners se krag te verduidelik. Die munisipaliteit het op 22 Augustus sonder waarskuwing verskeie inwoners se krag afgesny. Selfs inwoners wat koopkrag gebruik en bewys van aankope kon lewer, se krag is […]

VF Plus dien klag by Groen Skerpioene in oor vullisterreine van Govan Mbeki-munisipaliteit

Die VF Plus het ‘n klag ingedien by die Groen Skerpioene teen die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) vir die wanbestuur van vullisterreine ingevolge die Afvalbestuurswet. Luidens die Afvalbestuurswet moet vullisstortingsterreine aan sekere minimum vereistes voldoen soos toegangsbeheer, brandregulasies, omheining en rehabilitasie. Die Govan Mbeki-munisipaliteit het die Kinross- […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.