fbpx
Vryheidsfront Plus

Sleutelposte in Dihlabeng nie gevul weens ANC-wanbestuur

Die ANC-regeerde Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit (Bethlehem, Fouriesburg, Paul Roux, Clarens en Rosendal) kon vir etlike jare nie daarin slaag om sleutelbestuursposte te vul nie. Vier direkteursposte, asook die munisipale bestuurderspos is steeds vakant. Die pos van die hoof finansiΓ«le beampte is sedert Desember 2020 vakant met amptenary wat herhaaldelik op Ε‰ waarnemende grondslag in die poste […]

VF Plus dien strafregtelike klag in teen Dihlabeng-bestuurder oor rioolbesoedeling

Die VF Plus in die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit het Ε‰ strafregtelike klag ingedien oor riool wat al vir etlike maande by die Vogelfonteinrioolaanleg by Bethlehem oorloop en direk in die Liebenbergsvleirivier vloei. Die klagte is ingedien teen die munisipale bestuurder van Dihlabeng, mnr. Amos Goliath, as rekenpligtige amptenaar van die munisipaliteit asook die afdelingsbestuurder vir riool, […]

Swak ouditbevinding bewys dat ANC Dihlabeng in die grond in bestuur het

Herhaaldelike swak ouditbevindings van die ouditeur-generaal (OG) wys die ANC is besig om die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit in die grond in te bestuur. Volgens die OG kry die munisipaliteit, wat Bethlehem, Fouriesburg, Paul Roux, Clarens en Rosendal bedien, vir vyf jaar agtereenvolgens ‘n gekwalifiseerde oudit omdat die ouditaksieplan om vorige ouditbevindinge in werking te stel, nie […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.