VF Plus veroordeel beweerde doodsdreigement van Mbombela-amptenare
Daar moet ondersoek ingestel word na beweerde doodsdreigemente wat munisipale werkers van die Mbombela-plaaslike munisipaliteit (Mbombela/Nelspruit, Barberton, Hazyview, Kaapsehoop, Skukuza, Witrivier) glo teenoor 'n lid van die publiek gemaak het. Mnr. TJ Maré van We Care 4 Nelspruit, 'n plaaslike vrywilligheidsorganisasie, was besig met 'n skoonmaakoperasie in Nelspruit/Mbombela toe amptenare in 'n munisipale voertuig hom […]
R27 miljoen begroot vir opgradering van watersuiweringsaanleg nΓ‘ druk van VF Plus
Die burgemeester van die Mbombela-plaaslike munisipaliteit, Sibongile Makhushe, het R27,3 miljoen beskikbaar gestel vir die opgradering van die Barberton-watersuiweringsaanleg. Dit volg ná maande van deurlopende druk en ‘n strafregtelike klag wat die VF Plus ingedien het. Die Suid-Kaaprivier, naby Barberton in die Mbombela-munisipaliteit (Hazyview, Witrivier, Nelspruit, Skukuza en Barberton), is weens die oorloop van riool […]