fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus dien voorstelle in om Tshwane-metro se behuisingsnood te verlig

Die VF Plus as deel van die Tshwane-metroraad se koalisieregering, het voorstelle ingedien by die metro se portefeuljekomitee vir menslike nedersettings om die behuisingsnood en -agterstand uit te wis. Een van die groot probleme wat die proses kniehalter, is die feit dat die metro nie Ε‰ goedgekeurde paneel van kontrakteurs het nie. Tans maak die […]

VF Plus nader privaat ondernemings om inwoners in Tshwane te help met kragkrisis

Die VF Plus in die Tshwane-metroraad het oor die naweek ingegryp en privaat ondernemings genader om inwoners by te staan met die kragkrisis wat die metro tans ervaar. Verskeie gebiede in die metro ervaar sedert verlede Woensdag kragonderbrekings weens munisipale amptenare se voortslepende onwettige staking en die intimidasie van werkers. Burger Box in Baarstraat, Centurion, […]

VF Plus bedank Monavoni-gemeenskap vir bekamping van kabeldiefstal

Kabeldiewe het onlangs vier slote in Ε‰ afgeleΓ« gebied gegrawe met die doel om kragkabels te steel. Hulle kon egter nie daarin slaag om dadelik die kabels te verwyder nie. Die gemeenskap het die volgende dag die slote ontdek en onmiddellik op eie onkoste die slote laat toestoot. Die toemaak van die slote het duidelik […]

Sinkgate in Tshwane-metro moet met groot omsigtigheid hanteer word

Centurion, met die grootste aantal sinkgate in die Tshwane-metro, het Dinsdag een bygekry. Dit het veroorsaak dat die Snake Valley-weg tussen die ou Johannesburgweg en Fjordweg inderhaas gesluit moes word. Die VF Plus, as deel van die koalisieregering in die Tshwane-metro, is bekommerd oor die 47 sinkgate wat nie net paaie beskadig nie, maar ook […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.