fbpx
Vryheidsfront Plus

Waarskuwings van VF Plus oor Benoni se vervalle kraginfrastruktuur val op dowe ore

Waarskuwings van die VF Plus aan die ANC/EFF-beheerde Ekurhuleni-metro oor vervalle infrastruktuur het niks opgelewer nie en dit het nou veroorsaak dat inwoners van Benoni Ε‰ kraglose jaar binnegegaan het ten spyte van die tydelike opskorting van beurtkrag. Die gebiede Norton Home Estates en Brentwoodpark se kragprobleme is onlangs opgelos, maar dit was van korte […]

Rekeningprobleme oor hele Ekurhuleni moet ondersoek word

Die VF Plus het tydens Ε‰ raadsitting van die Ekurhuleni-metroraad daarop aangedring dat Ε‰ mosie van die Independent Citizens Movement (ICM) om Thembisa se rekeningprobleme te ondersoek, aangepas word om die hele metro se rekeningprobleme te ondersoek. Die party ontvang gereeld klagtes van inwoners uit elke dorp in die metro oor foutiewe munisipale rekeninge. NΓ‘ […]

VF Plus konfronteer Eskom oor effektiewe kraglewering aan Ekurhuleni

Die VF Plus het tydens Ε‰ onlangse vergadering tussen die metroraad van Ekurhuleni en Eskom se Gautengse afvaardiging die kragverskaffer gekonfronteer oor die effektiewe lewering van krag aan die metro. Die VF Plus wou by Eskom weet wat die impak van beurtkrag op die metro se kraginfrastruktuur het en watter stappe hy gaan neem om […]

Ekurhuleni herevalueer Xbox-speletjies nadat VF Plus kla

Die VF Plus is verheug om te verneem dat die Ekurhuleni-metro sy tender vir die verskaffing van Xbox-speletjies in drie van die metro se biblioteke herevalueer omdat dit geweld aanhits. Die party is nie gekant teen die aankoop van die X-box-konsoles nie. Dit moet egter gebruik en gemonitor word om leerders van nuwe tegnologie te […]

Benoni sonder water weens Randwater se nalatigheid

Randwater, die Ekurhuleni-metro se grootmaatwaterverskaffer, se swak beplanning en nalatigheid om waterinfrastruktuur te onderhou, is die groot oorsaak dat dele van Benoni reeds vir dae min of geen water het nie. Alhoewel beurtkrag ook ‘n rol speel in die watertekorte, is Randwater se verouderde waterinfrastruktuur die grootste sondebok. Die Northmead-pompstasie, wat water verskaf aan Benoni […]

VF Plus staan sterk teen ondermyning van Ekurhuleni se selfstandige status

Die VF Plus het gister sterk standpunt ingeneem teen die poging van die ANC-regering op nasionale vlak om die Ekurhuleni-metro se selfstandigheid as ‘n volwaardige plaaslike regering te ondermyn deur middel van die implementering van ‘n distriksontwikkelingsmodel (distriksmodel). Tydens die Ekurhuleni-raadsitting het die VF Plus teen die implementering van die distriksmodel standpunt ingeneem. Dit ignoreer […]

Koalisieregering in Ekurhuleni sal toesien dat kontrakte nie onregmatig toegeken word

Die VF Plus het sy misnoeë uitgespreek met die vrugtelose en ongemagtigde uitgawes wat die vorige ANC-beheerde Ekurhuleni-metroraad aangegaan het met ‘n kontrak van R46 miljoen vir chemiese toilette. Die kontrak wat in Januarie 2015 goedgekeur is, is vier keer daarna ongemagtig hernu. Die kontrak het in Junie 2016 tot ‘n einde gekom. Alhoewel die […]

VF Plus in Ekurhuleni-metroraad vra strafregtelike vervolging nΓ‘ miljoene afgeskryf word

Die aanbeveling van die Ekurhuleni-metroraad (Boksburg, Kemptonpark, Nigel, Springs, Alberton en omliggende gebiede) om miljoene rande se historiese skuld af te skryf, is onaanvaarbaar en die VF Plus het ‘n alternatiewe aanbeveling ingedien. Die VF Plus, as deel van die koalisieregering, het tydens die raadsvergadering voorgestel dat diegene verantwoordelik strafregtelik aangekla word. Die aanbeveling is […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.