fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus soek omvattende antwoorde oor stand van brandweer in JB Marks

Die VF Plus het in Ε‰ skrywe aan die speaker van die ANC-beheerde JB Marks-munisipale raad, me. Moithoesi Dassie, geΓ«is dat die munisipaliteit omvattend verslag doen oor die stand van die brandweerdiens in JB Marks. Die brief is gerig ingevolge die munisipale ordereΓ«ls wat die munisipale raad verplig om die saak tydens die volgende gewone […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.