Kaderontplooiing gedy in bankrot Matlosana
Die ANC-beheerde Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) gaan voort met die aanstelling van 29 personeellede in die kantore van die burgemeester, speaker en die hoofsweep. Die VF Plus het deurentyd teen die beoogde aanstellings gestry. Die speaker van die raad, me. Stella Mandlane, het raadslede gister hieroor ingelig. Hierdie aanstellings in nuutgeskepte poste sluit […]