Sol Plaatje-munisipaliteit: Klag by MRK teen onwettige rioolstorting
Die VF Plus in die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit (Kimberley, Ritchie) het Ε klag by die menseregtekommissie (MRK) teen die onwettige storting van riool ingedien. Rioolstorting wat die grondwater besmet en natuurlewe verwoes, is een van die groot probleme in Sol Plaatje. Die VF Plus het gister (Donderdag 18 Mei) mnr. Anthony Wyngaard van die MRK […]
Vandale slaan wéér toe op gedenkteken in Ernest Oppenheimer-gedenktuin in Kimberley
Die waardevolle Diggers Memorial Fountain-gedenkteken in Kimberley is vandeesweek beskadig en word stuk-stuk deur vandale weggedra. Dié gedenkteken is ontwerp deur Herman Wald en is die mees opvallende kenmerk van die Ernest Oppenheimer-gedenktuine in Kimberley. Die beeld, wat van brons gemaak is, beeld vyf lewensgroot mynwerkers uit wat 'n diamantsif omhoog hou. Elk van die […]