Ermelo: Oorvol stortingsterrein bemoeilik toegang
Die Msukaligwa-plaaslike munisipaliteit (Breyten, Chrissiesmeer, Davel, Ermelo, Lothair) se stortingsterrein in Ermelo is so oorvol dat munisipale vullisvragmotors en die publiek nie toegang tot die terrein kan verkry nie. Weens verwaarlosing en wanbestuur hou die munisipale stortingsterrein nou 'n gesondheidsrisiko vir inwoners in. Dit het ook gelei tot onwettige vullisstortings regoor die dorp. Die VF […]
Msukaligwa se paaie wys hoe ANC misluk
Die verval van paaie in die Msukaligwa-plaaslike munisipaliteit (Breyten, Chrissiesmeer, Davel, Ermelo, Lothair) wys hoe die ANC misluk as regering. Dit kan slegs aangespreek word indien die munisipaliteit kundige kontrakteurs aanstel en meer geld daarvoor begroot. Paaie is een van verskeie faktore waaraan ‘n munisipaliteit moet aandag gee om klein sake-ondernemings te help om op […]