VF Plus gekant teen hofsake wat Ε mors van belastinggeld is
Die VF Plus is sterk gekant teen die Oudtshoorn-plaaslike munisipaliteit se gebruik van belastinggeld om hofsake te beveg wat buite die hof besleg kan word. Die party het sy teenkanting al telkens tydens koukusvergaderings van die koalisieregering uitgespreek. In 2021 het AfriForum Ε hofsaak teen die munisipaliteit in die hooggeregshof gewen oor die heffing per […]
Blossoms-noodwaterprojek realiseer danksy bydrae van VF Plus op Oudtshoorn
Die VF Plus het Ε belangrike rol gespeel in die uiteindelike realisering van die Blossoms-noodprojek om water aan Oudshoorn en omliggende gebiede so ver as Calitzdorp te lewer. Die party het gehelp om verskeie kinkels en kabels uit die weg te ruim wat onder meer dreigende hofaksies ingesluit het. Met die projek kan byna 50l […]