Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Ekurhuleni-stadsrede: Nog ‘n klomp leë beloftes

Die VF Plus beskou die stadsrede van die uitvoerende burgemeester van die Ekurhuleni-metroraad, Sivuyile Ngodwana, as net nog leë beloftes. Die burgemeester se toespraak het ‘n gevoel van déjà vu geskep aangesien die toespraak basies ‘n herhaling was van die 2016-stadsrede van die destydse ANC-burgemeester. Dis seker te verwagte omdat die nuwe ANC/EFF-regering eintlik net […]

VF Plus moedig inwoners van Ekurhuleni aan om deel te neem aan die GOP

Die VF Plus in die Ekurhuleni-metroraad nooi inwoners uit om deel te neem aan die besluitneming van die 2023/24-finansiële jaar se konsep-geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) en die konsepbegroting. Die begroting en die GOP raak elke inwoner van Ekurhuleni om behoeftes in elke wyk aan te spreek. Inwoners word aangemoedig om openbare vergaderings by te woon asook […]

VF Plus-burgemeesterskomiteelid open Ekurhuleni se vierde internasionale filmfees

Die VF Plus-raadslid en burgemeesterskomiteelid vir gesondheid en maatskaplike ontwikkeling in die Ekurhuleni-metroraad, Jennifer Glover, het die afgelope naweek die vierde Ekurhuleni-Internasionale Filmfees (EIFF) geopen. Die tema van hierdie jaar se filmfees was innovasie. Die filmfees is gerig op opkomende filmvervaardigers van Ekurhuleni oor alle genres heen, maar filmmakers van regoor die wêreld kon ook […]

Ekurhuleni-inwoners nou in beheer van hul eie dienste-lesings

Die VF Plus verwelkom die Ekurhuleni-metroraad se nuwe selfbestuur-meterstelsel wat inwoners in staat stel om hul eie water- en elektrisiteitslesing in te dien om onnodige foute uit te skakel. Een van die grootste voordele is dat tussentydse lesings uitgeskakel word en die nuwe stelsel maklik is om ‘n presiese lesing in te dien. Die VF […]

Vullisverwyderingsprobleme in Ekurhuleni binnekort opgelos

Die VF Plus is tevrede dat probleme rondom vullisverwydering in die Ekurhuleni-metroraad binnekort iets van die verlede sal wees. Baie van die plaaslike vullisverwyderingsvoertuie het onklaar geraak en vullisverwydering het om dié rede in sekere gebiede agterweë gebly. Die metro se departement van vullis en sanitasie is tans besig met ‘n ondersoek na bewerings van […]

Ekurhuleni vorder van rommelstatus tot stabiel onder koalisieregering

Die koalisieregering van die Ekurhuleni-metroraad, waarvan die VF Plus deel is, se harde werk om finansiële stabiliteit na die metro te bring, het vrugte afgewerp. Die GCR-graderingsagentskap het pas die metro van rommelstatus tot stabiel opgegradeer. Die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Lebogang Maile, het die Ekurhuleni-metro die afgelope week as […]

Ekurhuleni-stadsrede fokus op dienslewering en nie op opportunistiese beloftes soos in verlede

Die doelgerigte koalisieregering van die Ekurhuleni-metroraad het gister tydens die stadsrede gefokus op die lewering van dienste en nie op opportunistiese beloftes soos in die verlede nie. Die Ekurhuleni-metro (Boksburg, Kemptonpark, Edenvale, Germiston, Brakpan, Springs, Nigel, Alberton en Midstream) se tema vir die komende jaar is gegrond op die terugkeer na basiese beginsels tot voordeel […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.