Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

EFF-speaker van Ekurhuleni hou nie by haar beloftes

Die Ekurhuleni-metroraad se EFF-speaker, Nthabiseng Tshivhenga, hou nie by haar eie beloftes nie wat meebring dat dié munisipaliteit nie betyds aan noodsaaklike wetgewing voldoen nie. Die speaker het tydens ʼn ontwrigte raadsvergadering op 30 November 2023, waar ʼn bakleiery uitgebreek het, onderneem om binne sewe dae ʼn buitengewone raadsvergadering te belê. Die vergadering is voortydig […]

Ekurhuleni-metroraad moet dringend agterstallige werk doen

Die VF Plus het die EFF-speaker van die Ekurhuleni-metroraad, me. Nthabiseng Tshivhanga, versoek om dringend ʼn raadsvergadering te belê om belangrike items af te handel wat aan die ouditeur-generaal (OG) voorgelê moet word. Die resesperiode begin op 14 Desember en die werk moet dan afgehandel wees. Indien die items nie voor die aangewese sperdatum afgehandel […]

Dienslewering in Ekurhuleni moet vinniger geskied, nie stadiger

Die VF Plus het tydens ʼn raadsitting van die Ekurhuleni-metroraad daarop aangedring dat dienslewering in die metro vinniger moet geskied en nie stadiger soos deur die nuwe voorgestelde omkeertye bepaal nie. Die party het geweier om die nuwe omkeertye wat die metro wil instel vir die oplos van diensleweringsprobleme te steun en daarop aangedring dat […]

VF Plus sal hom nie laat voorskryf oor Israel-konflik

Die VF Plus sal hom nie laat voorskryf of laat intimideer oor die konfliksituasie in Israel nie. Die Ekurhuleni-metroraad se speaker, me. Nthabiseng Tshivhega, het vandag gedurende ʼn spesiale raadsvergadering daarop aangedring dat raadslede staan en ʼn paar oomblikke van stilte handhaaf vir die “mense van Palestina”. Die VF Plus het geweier om aan die […]

Ekurhuleni moet dispuut met Eskom oplos om diensleweringsprobleme te voorkom

Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad se burgemeesterskomiteelid vir finansies, Nkululeko Dunga, gewaarsku om die metro se dispuut met Eskom oor uitstaande skuld by te lê om diensleweringsprobleme te voorkom. Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het tydens sy energieberaad in Sandton gemeld dat Ekurhuleni se Eskomskuld R2,9 miljard beloop. Ekurhuleni ontken dit en sê […]

EFF-speaker van Ekurhuleni moet formeel verskoning vra vir minagting van die raad

Die VF Plus eis dat die EFF-speaker van die Ekurhuleni-metroraad, Nthabiseng Tshivhenga, die raad formeel om verskoning vra weens haar swak beplanning en nie-bywoning van ʼn institusionele hersieningswerkswinkel. Die speaker het na baie druk van die VF Plus ʼn verpligte institusionele hersieningswerkswinkel vir raadslede gereël, maar self nie die moeite gedoen om die opleiding by […]

Inwoners van Ekurhuleni-metro moet dringend aanvullende waardasierol vir 2021-25 nagaan

Die VF Plus doen ʼn beroep op inwoners van die Ekurhuleni-metro om die aanvullende waardasierol vir 2021-25 dringend na te gaan. Die aanvullende waardasierol is tans beskikbaar vir inwoners se kommentaar. Die voorafgaande hoogs omstrede waardasieproses het gelei tot duisende besware wat in ʼn administratiewe nagmerrie vir die metro en sy inwoners ontaard het. Sommige […]

VF Plus moedig pensioenarisse aan om aansoek te doen vir korting op eiendomsbelasting

Pensioenarisse wat in Ekurhuleni-Metro gebied woon, moet by die metro aansoek doen om korting op hul eiendomsbelasting voor die aanvang van die nuwe finansiële jaar op 1 Julie 2023. Pensioenarisse wat in die verlede vir dié korting aansoek gedoen het, moet heraansoek doen daarvoor omdat die vergunning net vir ʼn jaar geld. Persone bo die […]

Ekurhuleni-metro moet departementele dienslewering-standaarde hersien

Die Ekurhuleni-metro moet dringend sy bestaande departementele diensleweringstandaarde hersien en opdateer. Die bestaande standaarde is verouderd en in baie gevalle onprakties en onuitvoerbaar. Dit is in 2017 laas hersien. ʼn Voorbeeld is die 24-uur wagtydperk vir die herstel van ‘n slaggat nadat dit gerapporteer is wat nie realiseer nie. Die redes is ʼn tekort aan […]

ANC/EFF-regering in Ekurhuleni volg VF Plus se raad

Die EFF/ANC-regering in die Ekurhuleni-metroraad toon skielik weer belangstelling in die vordering van die aerotropolis-ontwikkeling nadat die VF Plus hulle tydens die metro se begrotingsdebat daarop attent gemaak het. Dié ontwikkeling is strategies naby die OR Tambo-internasionale lughawe geleë en het die potensiaal om buitelandse en plaaslike beleggers te lok. Die VF Plus is van […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.