VF Plus verwelkom ingryping om brandweerwaens in Madibeng te herstel
Die brandweerwaens van die Madibeng-plaaslike munisipaliteit ondergaan eindelik herstelwerk om die inwoners van Brits, Hartbeespoort en Mooinooi te bedien. Dit word gedoen in reaksie op ‘n dringende versoek wat die VF Plus op 8 September gerig het aan die burgemeesterskomitee-id vir gemeenskapsveiligheid en vloot-en geriewebestuur, Feni Motepe. Klagtes oor die stand van die brandweer is […]
VF Plus vra ingryping by geweld in Brits
Die VF Plus het deur sy LPW in Noordwes, De Wet Nel, ‘n direkte versoek gerig tot Noordwes se premier, Job Mokgoro, om sonder verwyl in te gryp om die eskalerende voorkoms van geweld in die omgewing van Brits stop te sit. Brits word reeds ‘n geruime tyd geteister deur die ontwrigtende optrede van plaaslike […]