Namakwaland en Richtersveld: Gemeenskappe, ondernemings en verskillende vlakke van regering trek saam
Die noordweste van die Noord-Kaap se krisis is gewoonlik te min reΓ«n, nie te veel nie. Dit beteken dat, Γ‘s dit oorvloedig reΓ«n, skade gewoonlik voorkom. Gelukkig kon ondernemings, die gemeenskap en al drie sfere van regering saamwerk om die uitwerking van die onlangse vloedskade te beperk. Oorstromings het ook lewens geΓ«is. Dorpe soos Kleinzee […]
VF Plus vra LUR-optrede oor pad tussen Rooiwal en Vioolsdrif
Die VF Plus het gevra dat die Noord-Kaapse LUR-vir vervoer en infrastruktuur, me. Fufe Makotong, ingryp met die opknapping van die pad tussen Rooiwal en Vioolsdrif in die Nama Khoi-plaaslike munisipaliteit. Dié munisipaliteit in die Noord-Kaap met Springbok as hoofdorp, maak boere in die omgewing warm om die kraag en laat toeriste ander bestemmings kies. […]
Waterrade laat Namakwaland hoog en droog
Drie agtereenvolgende waterrade wat verantwoordelik was en is vir watervoorsiening aan die Nama Khoi-plaaslike munisipaliteit, het die inwoners van die munisipalitet gefaal en hoog en droog gelaat. Die dorpe Springbok, Steinkopf, Okiep, Rooiwinkel, Concordia, Komaggas, Buffelsrivier, Nababeep, Bulletrap, Vioolsdrif, Goodhouse, Kleinzee en Carolusberg gaan al vir jare gebuk onder ernstige watertekorte. Sedibengwater het die verantwoordelikheid […]