Minister se beoogde hersiening van strafregstelsel benoude poging om ANC polities te laat oorleef
Minister Ronald Lamola se aankondiging dat hy die strafproses en strafregstelsel in Suid-Afrika in totaliteit wil hervorm, is ʼn roekelose en benoude poging van die ANC-regering om polities te oorleef, selfs al sal dit ʼn ramp veroorsaak met onmeetbare skade aan regspleging in Suid-Afrika. Die blote aanwysing van ʼn advieskomitee bestaande uit akademici en regspraktisyns, […]
Wysigings aan Maatskappyewet sal entrepreneurskap en ondernemingsgees teëwerk
Hoe slegter dit met die land se ekonomie gaan weens skadelike ANC-beleid, hoe meer ywerig gaan die regering voort om wetgewing uit te ryg wat selfs die oorblyfsels van die ekonomie kan vernietig. Die huidige Wysigingswetsontwerp op die Maatskappyewet is ʼn voorbeeld. Die pad vir diegene wat wil waag, werk, bou en belê, word met […]
Parlementslede moet voorbeeld stel van hoe om nie op te tree nie
Sestien dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders: Die rol van mans in die bekamping van geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord Die probleem van geslagsgeweld in Suid-Afrika sal nie opgelos word solank as wat ons as parlementslede nie die voorbeeld stel oor hoe om nie op te tree teenoor mekaar nie. Dit is van […]
Onlangse Brics-beraad het min tasbare uitkomste vir SA
(Debat in parlement: Die belangrikheid van die uitbreiding van die samestelling van lande wat die Brics-blok uitmaak om die suid-suid-agenda en die transformasie van die internasionale multilaterale instellings te bevorder) Die onlangse Brics-beraad het min tasbare uitkomste gebring vir Suid-Afrika wie se lidmaatskap van Brics grootliks simbolies is. Suid-Afrika is die kleinste en ekonomies onbeduidendste […]
SA se prominente blootstelling aan Brics en huishoudelike probleme kan verhouding met Weste benadeel
Die ANC-regering se posisionering as prominente lid van Brics en sy stille diplomasie oor onder meer die Rusland-Oekraïene-oorlog en magsvergrype in buurlande soos Zimbabwe, is nie in die land se belang nie. Dit maak van Suid-Afrika ʼn passasier op ʼn skip van ʼn magsblok wat openlik vyandig teenoor die Weste is en China wil vooropstel […]
Gauteng-inwoners kan verdere agteruitgang van infrastruktuur in 2024 stuit
Die ontploffing Woensdagmiddag in die middestad van Johannesburg en die voortdurende waterkrisis in talle dorpe in Gauteng, is slegs twee voorbeelde van die toenemende agteruitgang van infrastruktuur onder ʼn ANC-regering. Die gebrek aan infrastruktuur-onderhoud, korrupsie en kaderontplooiing sonder die vereiste tegniese kennis en vaardigheid, het gevorder tot op ʼn punt waar die totale openbare infrastruktuur […]
Minister moet instaan vir immigrasiewet-chaos
Die minister vir binnelandse sake, dr. Aaron Motsoaledi moet as politieke hoof van die departement instaan vir die chaos rondom die Immigrasiewet. Die departement het versuim om te voldoen aan ʼn 2017-Grondwethofbevel om wysigings aan die wet aan te bring wat reeds teen Junie 2019 gedoen moes wees. Op navraag van hoofregter Raymond Zondo oor […]
VF Plus verwelkom hooggeregshof-teregwysing van Regterlike Dienskommissie
Die VF Plus verwelkom die hooggeregshof se teregwysing van die Regterlike Dienskommissie (RDK) oor sy optrede teen die wangedrag van regter Nkola Motata. Die RDK het Motata (nou afgetree) skuldig bevind aan wangedrag nadat die regter in 2007 onder die invloed van drank deur ʼn muur gery het. Die hof het bevind Motata se optrede […]
ANC-regering faal Suid-Afrikaanse burgers deur nie grense effektief te bewaak
(Debat in parlement: Die immergroeiende krisis van oorgrensmisdaad, mislukking van immigrasiebestuur en die impak daarvan op gemeenskappe en die veiligheid en sekuriteit van die staat) Die departement van binnelandse sake is nie in staat om Suid-Afrika se grense effektief te bewaak en onwettige immigrasie en oorgrens-smokkelary van goedere te voorkom nie. Hierdie onbevoegdheid van die […]
ANC-regering toenemend ʼn verleentheid vir Afrika as handelsbestemming
Suid-Afrika, as moondheid met die tweede grootste binnelandse bruto produk-ekonomie in Afrika naas Nigerië, raak toenemend ʼn verleentheid vir Afrika as handelsbestemming en stel selfs die vryhandelsooreenkoms tussen Afrikastate in gevaar Die ANC het met irrasionele beleidsrigtings, swak regering, staatskaping en korrupsie Suid-Afrika in ʼn uiters benarde situasie laat beland waar beleggersvertroue daal en die […]