fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus versoek Centlec om reservoirs oor te sien met beurtkrag

Die VF Plus het Centlec versoek om die waterreservoirs wat die inwoners van die Mangaung-metro van water voorsien, oor te sien wanneer beurtkrag toegepas word. Soortgelyke maatreëls is reeds vir hospitale ingestel en sal moontlik wees met die nodige aanpassings. Mangaung en veral die noordelike voorstede van Bloemfontein het die afgelope week onder ernstige watertekorte […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.