eThekwini-metro: Onnodige lenings en buitensporige skuldkansellasie nie in belang van inwoners
Die eThekwini-metroraad beplan om oor die volgende drie jaar R3,5 miljard te leen (begin vanjaar met R1,5 miljard), terwyl hy terselfdertyd deernisskuld van R1 miljard afskryf. Dié lening word aangegaan terwyl die metro sowat R5,6 miljard se beleggings by verskeie instansies het. Die rentekoers van 7,65% wat die metro op die beleggings verdien, is aansienlik […]