Drinkwater in Dawid Kruiper-munisipaliteit: Waarvoor word nuwe infrastruktuur gebruik?
Drinkwater is steeds Ε krisis in die snikhete nedersettings digby Upington, ten spyte van aansienlike koste wat oor die afgelope jaar aangegaan is om die infrastruktuur vir water te verbeter. Inwoners van Klippunt, Kalksloot, Leseding, Louisvaleweg, Louisvale Dorp, Vaalkoppies, Olyfenhoutsdrift en Upington in die Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit vra tereg waarvoor die toerusting gebruik word as […]
Dawid Kruiper: Kosbare fondse word deur ANC verspil
Kosbare fondse van die Dawid-Kruiper-plaaslike munisipaliteit (Upington, Mier, Louisvale) wat vir padinstandhouding gebruik moes word, gaan nou aangewend word vir Ε sokkerstadion. Tydens Ε spesiale raadsvergadering vandag is voorgestel dat Ε bedrag van R6,2 miljoen vir die herstel en opgradering van die Mxolisi Dicky Jacobs Stadion, in Upington, gebruik word. Hierdie geld is begroot vir […]
Dawid Kruiper: VF Plus stap uit raadsvergadering oor dienslewering
Die VF Plus het vanoggend uit 'n raadsvergadering van die Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit gestap weens' n gebrek aan erns oor dienslewering. Die munisipaliteit, wat Upington, Louisvale, Rietfontein en Mier bedien, wil nie gehoor gee aan moontlike oplossing om diensleweringsprobleme op te los nie. Opposisiepartye het so hul misnoeë met die munisipaliteit se onvermoë of onwilligheid […]
MRK-ondersoek na Dawid Kruiper-munisipaliteit toon goeie vordering
Die menseregtekommissie (MRK) se ondersoek na die Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit (Upington, Mier, Rietfontein, Louisvale) se onvermoë om voldoende drinkwater te verskaf, toon goeie vordering. Die VF Plus het op 15 Februarie vanjaar ‘n klag hieroor by die MRK teen Eskom ingedien. Mnr. Anthony Wyngaard, ‘n senior regsbeampte van die MRK, het vandag bevestig dat verskeie […]
Dawid Kruiper: VF Plus dien klag in by MRK oor geen krag, geen water
Die Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit (Upington, Mier, Rietfontein, Louisvale), het weereens tydens beurtkrag min of geen drinkwater nie. Die VF Plus het om hierdie rede gister, 15 Februarie, 'n klag my die menseregtekommissie (MRK) teen Eskom ingedien. In die klag word versoek dat alle watervoorsieningsaanlegte in die Dawid Kruiper-munisipale gebied permanent van beurtkrag vrygestel word. Gedurende […]
VF Plus teken protes aan teen Dawid Kruiper-munisipaliteit wat Upington toerisme-inkomste ontneem
Die VF Plus en die gemeenskap van Upington het aan ‘n protesoptog in dié dorp deelgeneem oor die ANC-beheerde Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit se kortsigtige besluite wat Upington ‘n broodnodige ekonomiese inspuiting uit toerisme ontneem. Die Dawid Kruiper munisipaliteit bedien Mier, Rietfontein en Upington. Tydens 'n onlangse raadsvergadering het die ANC slegs een moontlike huurder vir […]
Upington se water: Toetsing van kraanwater toon tans geen gevaarlike besmetting nie
Die uitslag van watertoetse in die Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit (Mier, Rietfontein, Upington, Louisvale en omgewing) wat die VF Plus verlede week by 'n nasionale patologiese laboratorium laat doen het, wys dat die getoetste monsters kraanwater gedrink kan word sonder vrees vir bakteriese besmetting. Die toetse wys Upington se kraanwater bevat 'n Coliform bakteriese telling van […]