Lephalale: Waarnemende munisipale bestuurder se salaris belangriker as gemeenskappe wat dors ly
Tydens Ε spesiale raadsitting van die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) wat gister plaasgevind het, het die VF Plus teen βn salarisverhoging vir die waarnemende munisipale bestuurder, me. Motlalekgomo Mmope, gestem. Die party is van mening dat beskikbare fondse eerder aangewend moet word om Ellisras en omliggende dele se voortslepende water- en rioolkrisis op te los. Mmope […]
Lephalale kry ongekwalifiseerde ouditmening van OG
Luidens ’n onlangse verslag van die ouditeur-generaal (OG) het die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) ‘n ongekwalifiseerde ouditmening ontvang. Hierdie mening bied nie 'n siening of 'n onderneming (die munisipaliteit in hierdie geval) in goeie ekonomiese gesondheid verkeer nie. Die mening stel eerder dat 'n onderneming se finansiële verslagdoening deursigtig en deeglik is en nie belangrike feite […]
Lephalale-munisipaliteit moet inwoners eerste stel β nie salarisverhogings vir raadslede
Die VF Plus het vandag tydens ‘n raadsitting van die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) teen ‘n salarisverhoging van 3% vir raadslede gestem omdat dienslewering die eerste prioriteit moet wees. Die raad het ’n verhoging van 3% terugwerkend vanaf Julie 2021 goedgekeur en dit sluit raadslede in wat nie herkies is tot die munisipale raad nie. Hierdie […]